About

Die lewe het draaie geloop met my, maar nog altyd het ek geweet aan wie ek behoort, wie my steunpilaar is, wie my versorger, my geneesheer, my finansiele bestuurder, my vriend is...dankie Jesus dat jy altyd daar is vir my, my nooit verwerp nie, my nooit eenkant sit en se wag 'n bietjie nie, my nooit alleen en verlate laat nie, nooit u oor wegdraai van my af nie...al wat ek vra Jesus is dat my oe sal oppmaak sodat ek dit elke oomblik raaksien en besef, want so maklik vergeet ek dit, en wil dan in sak en as gaan sit en myself jammer kry...dankie dat u my vriend is.

It was character that got us out of bed, commitment that moved us into action, and discipline that enabled us to follow through.
Zig Ziglar

Find elza.coetzee on
Recent Activity