About

Don't be afraid to give up the good to go for great!

Ek is 'n baie positiewe persoon en probeer sprankel in almal om my se lewens bring. Ek vertrou volkome in God in alles wat ek doen. Ek glo ook dat God alles in ons lewens met 'n doel laat gebeur. Ek is 'n harde werker wat my beroep suksesvol uitoefen, 'n gesinsmens met baie liefde vir my gesin. Ek besef elke dag hoe belangrik die steun en liefde van vriende en familie vir my is.

Find AnnekeCa on
Recent Activity